Baby Maak Net Oop Jou Deur Onthou jy nog by Hartenbos Ek het my hart by jou gelos My hart is huistoe saam met jou Nou loop jy in my drome rond en ek verlang na jou Oooh Baby ek kan nie meer wag Gaan jy my glo as ek jou se ek staan voor jou deur Baby maak net oop jou deur want ek klop klop alweer Want ek wil vanaand daar langs jou kom le Dit is warm in my arms en daar's 'n plek 'n Plek waar ek en jy mekaar net meer kan leer Tel op jou tas - kom saam met my Ek dink jy moet by my kom bly Dit moet mos wees hoe liefde voel Jy loop nog in my drome rond en ek's vir jou bedoel Oooh Baby ek kan nie meer wag Gaan jy my glo as ek jou se ek staan voor jou deur Baby maak net oop jou deur want ek klop klop alweer Want ek wil vanaand daar langs jou kom le Dit is warm in my arms en daar's 'n plek 'n Plek waar ek en jy mekaar net meer kan leer Neem jy die vrou vir jou, om vas te hou, net vir jou, neem jy die man, vir e-ewig Baby maak net oop jou deur want ek klop klop alweer Want ek wil vanaand daar langs jou kom le Dit is warm in my arms en daar's 'n plek 'n Plek waar ek en jy mekaar net meer kan leer Na Na Na¡K 'n Plek waar ek en jy mekaar net meer kan leer